VERLEDE

Israel se verlede is een van verstrooing en vervolging. As daar 'n nasie en 'n volk is wat logies nie behoort te bestaan vandag nie dan is dit Israel en die Joodse volk.

GEBOORTE

Aliyah is die terugkeer van die Jode van reg oor die wêreld na hul beloofde land net soos God gesê het dit sal wees in die laaste dae. Vervulling van profesie.

HEDE

'n Land wat skaars 65 jaar gelede nog nie op ndie wêreld kaart te sien was nie is vandag seker die magtigste land ter wêreld. 'n Land skaars so groot soos die Kruger wildtuin.


ALIYAH

Israel se geboorte as nasie, land en volk op 14 Mei 1948 is een van die grootste vervullings van Eindtyd profesieë in die Bybel van die laaste dae waarin ons vandag leef.

TOEKOMS

God is nognie klaar met Sy land Israel en Sy volk die Jode nie. Daar lê nog baie hartseer voor in die nabye toekoms vir die Jode, maar daar is ook 'n oorblyfsel vir God aan die einde daarvan.

VIDEO

Hiermee 'n paar video leêrs oor Israel in die laaste dae. Dit sluit in die komende oorloë wat binnekort daar moet plaasvind, asof hulle nie genoeg oorloë gehad het nie.